Skip to the content
Hemelbewus
  • Tuis
  • Lesse
  • YouTube
  • Ontdek
  • Vertalings
  • Tuis
  • Lesse
  • YouTube
  • Ontdek
  • Vertalings
  • Les 1 – Niks wat ek in hierdie kamer sien, het enige betekenis nie.
  • Les 2 – Ek het aan elke ding wat ek in hierdie kamer sien, al die betekenis gegee wat dit vir my het.
  • Les 3 – Ek begryp niks wat ek in hierdie kamer sien nie.
  • Les 4 – Hierdie gedagtes beteken niks nie.
  • Les 5 – Ek is nooit ontsteld om die rede wat ek dink nie.
  • Les 6 – Ek is ontsteld omdat ek iets sien wat nie daar is nie.
  • Les 7 – Ek sien slegs die verlede.
  • Les 8 – My geestesdenke is behep met gedagtes uit die verlede.
  • Les 9 – Ek sien niks soos dit nou is nie.
  • Les 10 – My gedagtes beteken niks nie.
  • Les 11 – My betekenislose gedagtes laat my ’n betekenislose wêreld sien.
  • Les 12 – Ek voel ontsteld omdat ek ’n betekenislose wêreld sien.
  • Les 13 – ’n Betekenislose wêreld veroorsaak vrees.
  • Les 14 – God het nie ’n betekenislose wêreld geskep nie.
  • Les 15 – My gedagtes is beelde wat ek gemaak het.
  • Les 16 – Ek het geen neutrale gedagtes nie.
  • Les 17 – Ek sien geen neutrale dinge nie.
  • Les 18 – Ek ervaar nie die gevolge van my sien alleen nie.
  • Les 19 – Ek ervaar nie die gevolge van my gedagtes alleen nie.
  • Les 20 – Ek is vasbeslote om te sien.
  • Les 21 – Ek is vasbeslote om dinge anders te sien.
  • Les 22 – Wat ek sien, is ’n vorm van wraak.
  • Les 23 – Ek kan ontsnap aan die wêreld wat ek sien deur aanvalsgedagtes op te gee.
  • Les 24 – Ek sien nie wat in my eie beste belang is nie.
  • Les 25 – Ek weet nie waarvóór enigiets daar is nie.
  • Les 26 – My aanvalsgedagtes val my onkwetsbaarheid aan.
  • Les 27 – Meer as enigiets anders wil ek tog net kan sien.
  • Les 28 – Ek wil, meer as enigiets anders, dinge anders sien.
  • Les 29 – God is in alles wat ek sien.
  • Les 30 – God is in alles wat ek sien, want God is in my geestesdenke.
  • Les 31 – Ek is nie ’n slagoffer van die wêreld wat ek sien nie.
  • Les 32 – Ek het die wêreld wat ek sien, self uitgedink.
  • Les 33 – Daar is ’n ander manier om na die wêreld te kyk.
  • Les 34 – Ek sou vrede in plaas hiervan kan sien.
  • Les 35 – My geestesdenke is deel van God se Geestesdenke. Ek is baie heilig.
  • Les 36 – My heiligheid omvou alles wat ek sien.
  • Les 37 – My heiligheid seën die wêreld.
  • Les 38 – Daar is niks wat my heiligheid nie kan doen nie.
  • Les 39 – My heiligheid is my verlossing.
  • Les 40 – Ek is geseënd as ’n Seun van God.
  • Les 41 – God gaan met my, waar ek ook al gaan.
  • Les 42 – God is my Krag. Visie is Sy geskenk.
  • Les 43 – God is my Bron. Los van Hom kan ek nie sien nie.
  • Les 44 – God is die lig waarin ek sien.
  • Les 45 – God is die Geestesdenke waarmee ek dink.
  • Les 46 – God is die Liefde waarin ek vergewe.
  • Les 47 – God is die krag waarop ek vertrou.
  • Les 48 – Daar is niks om te vrees nie.
  • Les 49 – God se Stem praat met my, die hele dag deur.
  • Les 50 – Ek word deur die Liefde van God gedra.
  • 1ste Hersiening
  • Les 51 – Hersiening (1-5)
  • Les 52 – Hersiening (6-10)
  • Les 53 – Hersiening (11-15)
  • Les 54 – Hersiening (16-20)
  • Les 55 – Hersiening (21-25)
  • Les 56 – Hersiening (26-30)
  • Les 57 – Hersiening (31-35)
  • Les 58 – Hersiening (36-40)
  • Les 59 – Hersiening (41-45)
  • Les 60 – Hersiening (46-50)
  • Les 61 – Ek is die lig van die wêreld.
  • Les 62 – Vergifnis is my funksie as die lig van die wêreld.
  • Les 63 – Die lig van die wêreld bring aan elkeen se geestesdenke vrede deur my vergifnis.
  • Les 64 – Laat ek nie my funksie vergeet nie.
  • Les 65 – My enigste funksie is die een wat God my gegee het.
  • Les 66 – My geluk en my funksie is één.
  • Les 67 – Liefde het my soos homself geskep.
  • Les 68 – Liefde koester geen griewe nie.
  • Les 69 – My griewe verberg die lig van die wêreld in my.
  • Les 70 – My verlossing kom van my.
  • Les 71 – Slegs God se plan vir verlossing sal werk.
  • Les 72 – Om griewe te koester, is ’n aanval op God se plan vir verlossing.
  • Les 73 – Ek wil dat daar lig moet wees
  • Les 74 – Daar is geen ander wil as God se Wil nie.
  • Les 75 – Die lig het gekom.

Vrywaring / Disclaimer: Hierdie Afrikaanse weergawe is my interpretasie van A Course in Miracles, wat my diep geïnspireer het. Ek het die Kursus in Engels bestudeer en het daarna verlang om my ervaring en insigte in my moedertaal, Afrikaans, te deel. Die werkboek-lesse en terme op hierdie webwerf is vertaal deur Henri Theron. Vir die volledige vertaalde Afrikaanse weergawe van A Course in Miracles, is jy welkom om in aanraking te kom met Henri by: (www.nkiw.org).

Oorspronklik gepubliseer deur die Foundation for Inner Peace in 1975, soos gelei deur Dr. Helen Schucman en mede-skrywer Dr. William Thetford.
Met hul goedkeuring het die Foundation for A Course in Miracles die onderrig-vertakking van die Kursus geword. Albei organisasies het deur die jare getrou gevolg hoe Helen wou hê haar manuskrip hanteer moes word.
As ’n universele, self-studie geestelike leerpad, leer die Kursus ’n unieke vorm van vergifnis—om die hindernisse in die denkgees te verwyder en die blywende teenwoordigheid van liefde te ontdek.

Hierdie webwerf word nie vir geldelike gewin of donasies aangebied nie. Ek doen dit bloot uit liefde en oortuiging, omdat ek glo dat hierdie Kursus 'n kragtige waarheid bevat wat met almal gedeel moet word. Dit is my hart se behoefte om hierdie Kursus bekend te stel aan enigiemand wat daarmee wil werk. Sê hello, stuur vir my 'n e-pos by: (marnus@hemelbewus.org).

Sluit aan by ons e-poslys

All quotes are from A Course in Miracles, Third Edition.
Copyright © 2007 by the Foundation for Inner Peace, copyright holder and publisher.
448 Ignacio Blvd., #306, Novato, CA 94949, acim.org, used with permission.

© 2026 Hemelbewus

Patternstorm Designs

Waninterpretasies van die Kursus

Loading Viewer…

'n Kursus in Wonders eenvoudig gemaak - Jon Mundy

Loading Viewer…

Vergewe die een wat mishandel - Ken Wapnick

Loading Viewer…

Hoe eenvoudig is verlossing nie – Daan Dehn

Loading Viewer…

Afrikaans
English